Lidmaatskap
Dit is belangrik om iewers te behoort - die meeste van ons het diƩ behoefte. Kom woon gerus ons dienste en aktiwiteite by en as jy voel dat ons Gemeente vir jou 'n geestelike tuise kan bied, kan jy formeel om lidmaatskap aansoek doen. Aansoekvorms is by die Kerk of van die leraar beskikbaar.

Adresverandering
Ons wil graag ons rekords op datum hou. Stuur asb. enige verandering van besonderhede (veral adres, e-pos of telefoon) deur op die Adresverandering skakel te kliek.

Vir verdere inligting

Ons verneem graag van enigeen wat meer te wete wil kom van die ACK Gemeente Auckland of enige van ons aksies.

E-pos navrae kan gestuur word aan die ...

Ds Tinus Riekert, Christa en MJ

Ds.Tinus Riekert het die beroep na ons Gemeente aanvaar en hy is op 4 November 2007 hier bevestig. Ds.Tinus het 9 jaar in die VSA in die bediening gestaan, hy was predikant in Vermont en dit is vir hom lekker om weer die Woord in Afrikaans te bedien.

 
Lidmaatskap
Afkondigings vir die week
  • Kliek hier vir die nuutste PDF weergawe van die kerk afkondigings vir die Auckland gemeente. Indien jy nie Adobe Reader het nie, gaan laai dit gerus hier af:

  • Get Adobe reader

 
Ontwerp deur bicka5